wedding photo
0
Days
0
Hours
0
Mins
0
Secs
Cabous & Jeanine
SATURDAY
Aug 02. 2025
3:00PM
Casablanca Manor Wedding
cabous en Jeanine foto
Wedding Details
DATE
August 2nd, 2025
At 14:30 - 15:00
RECEPTION LOCATION
Casablanca Manor Wedding,Function and Conference Venue,Plot 121 Stamvrug RoadDonkerhoekPretoria 1001
DRESS
Semi - Formal
Outside ceremony subject to weather on the day.
BAR
Cash & Card
Hashtag
#trounienetvirGeldEnHuys
Ons Storie
Vir drie jaar het ons in dieselfde klas gesit, maar minwetend toe, het ons mekaar net heeltemal gemis - oftewel misgedrink.
Ons het elke dag tussen dieselfde mure gesit, deur dieselfde kosyne gestap en in dieselfde kuierplekke gejol - maar dit sal eers na die eerste erge golf van Covid-lockdowns wees, waar ons sal ontmoet.
'n Eerste date toe by 'n dodgy kuierplek, en n tweede date by Pikkewynstraat - waar die polisie ons mos sou verdink van " suspicious acitivities" en die bakkie ligtelik met n flitslig deursoek, 11 uur die oggend van alle tye.
Vier jaar later - en ons is verloof... Die verlowing het hoeka gebeur by Pikkewyn straat - gelukkig geen polisie die keer nie."
Cabous & Jeanine
cabous en Jeanine foto

BRIDESMAIDS

image of Lena Geldenhuys

Lena Geldenhuys

image of Zonah Jansen van Rensburg

Zonah Jansen van Rensburg

image of Lahni Alberts

Lahni Alberts

image of Juanette Jordaan

Juanette Jordaan

image of Leigh-Zanne Combrinck

Leigh-Zanne Combrinck

GROOMSMEN

image of Paul Bester

Paul Bester

image of Jacques van der Westhuizen

Jacques van der Westhuizen

image of Antonie Gildenhuys

Antonie Gildenhuys

image of Erick Botha

Erick Botha

image of Gerrit Coetzer

Gerrit Coetzer

Where to Stay

Skaapkraal Guest House

082 929 4977

400m

bookings@dieskaapkraal.co.za

Kuungana Bush Lodge

082 043 2726

400m

reservations@kuunganabushlodge.co.za

Glenaarden Farm Stay

071 887 9872

3.5km

Uitgang

  • Baie dankie dat julle hierdie dag saam met ons vier. Ons weet dat 'n hele paar moeite doen om van ver af te kom, en ons waardeer dit ongelooflik baie.
  • Indien jy 'n geskenkie oorweeg, spaar jou voete die loop - ons sal sommer self koop!
  • Ons huisie is reeds geveer, so ons sal eerder 'n geldjie waardeer.